Skip to main content

Welkom!

Welkom by ons kerk se web blad!


Ons is bly jy is hier. Ons doel is om 'n familie ervaring te skep vir almal, of jy 'n lidmaat of 'n besoeker is. Verken gerus ons web blad om te sien wie is ons, wat ons doen, en luister na vorige boodskappe. Saam kan ons in geloof groei en 'n positiewe impak in ons gemeenskap maak. Want saam is ons beter. Kontak ons gerus as jy enige vra het, of besoek ons by 'n volgende geleentheid. Ons is opgewonde om jou in jou geestelike reis te ondersteun! Verken, neem deel, en sien wat God vir jou in stoor het. 


Dankie dat jy kom kuier het!

Wie is ons


Vind meer uit oor ons herderspaar en ons gemeente se visie en ons misie.



Leer Meer...

Bedieninge


Hier kan jy uitvind watter bedieninge ons het en waar jy betrokke kan raak. 



Leer Meer...

Geleenthede


Besoek ons gerus tydens ons diens op Sondae of enige ander geleentheid.



Leer Meer...

Boodskappe


Luister gerus na enige van ons vorige Sondag boodskappe op YouTube.



Leer Meer...

Galery


Kyk gerus hoe ons saam kuier, saam werk en saam aanbid, want saam is ons beter.


Leer Meer...

Waarin Glo Ons


Indien jy graag wil weet wat ons in glo en waarvoor ons staan.



Leer Meer...

Kontak Ons