Skip to main content

Dienstye

Sondae kom ons bymekaar vir:


Oggenddienste en Kinderkkerk  om 09:00


Jeug diens in die aand om 17:00 

Maandag

10h00

Bybelstudie by Vriendskap Tuiste

Dinsdag

05h30

Skool Broodjies


11h00

Lifegroup Vriendskap Tuiste

Woensdag

08h00

GO by Skole


10h00

Word Friends Lifegroup


19h00

Online Biduur

Donderdag

08h00

GO by Skole

Vrydag

10h00

Men's Connect

Saterdag

08h00

Stap Lifegroup

Groei

Daar is groei binne my. Daar is groei saam met ander. Ons ontvang wat nodig is om te floreer, want saam is ons beter.